jacques steyn weet jy? şarkı sözleri

Weet jy waar die wind begin waai Weet jy waar die reënboog begin draai Weet jy wie die sterre kan tel Weet jy wie my kan vertel Weet jy waar die son begin brand Weet jy waar lê die grense van 'n land Weet jy wie die tyd kan verstel Weet jy wie my kan vertel Weet jy wie die lewe kan verstaan Weet jy waar die wêreld nou heen gaan Weet jy wat's die reëls van die spel Weet jy wie my kan vertel
Sanatçı: Jacques Steyn
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:00
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jacques Steyn hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı