jacques steyn wit perd şarkı sözleri

Klou aan die maanhare En die wit wat sweef Dit spat jou nat en skuim Rondom jou nek wat breek En broos lê teen jou saal Runnikende klanke stoot Die asem weg met Snikkende verlange Na die ritme wat dan Polsend om jou maal Klop klop kom die wit perd Galoppend wip sy wit stert Jy gryp die teuels en hou my in Deur skuim wat oor jou waai Saalseer lê jy wagtend In die leerwerk ingedraai Hygend lê jou asem vlak En brandend teen my wang Wat teen jou rustend lê Verwagtend streel En nat spieël in jou traan Wippend oor die vlaktes Van verlange dryf jou Hare smelted een En golf dit ritmies In die spore van my maan Klop klop kom die wit perd Galoppend wip sy wit stert Jy gryp die teuels en hou my in Deur skuim wat oor jou waai Saalseer lê jy wagtend In die leerwerk ingedraai Ruitermoeg en blasend Oor die saad wat liefde saai Klop klop kom die wit perd Galoppend wip sy wit stert Klop klop kom die wit perd Galoppend wip sy wit stert Klop klop kom die wit perd Galoppend wip sy wit stert Klop klop kom die wit perd Galoppend wip sy wit stert
Sanatçı: Jacques Steyn
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:26
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jacques Steyn hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı