jaid river as ons groot is şarkı sözleri

Ons lê ons swaarde neer my die agterdeur Jou oë op my gerig Stof streep oor jou gesig "Julle trap modder in die mat in" Skreeu jou ma van agter Die son trek water Ek sien jou later weer Jy het eenvoud in daai oomblik vir my op gesom Ek klou vas aan jou Ek sal jou vertrou met met alles wat ek het Dit vat net een vout en toe verloor ek jou As ons groot is Sal jy my hier kry waar ek my hoop agter gelaat het? As ons groot is Sal jy weer terug kyk na waar ons drome sin gemaak het Ons het speel speel in ons eie wêreld al die reels gebreek Sal jy weer terug gaan saam met my As ons groot is Jy tel jou swaard weer op by die agter deur My oë op jou gerig Sê my waneer kom jy terug? Jou woorde sny tot in my hart en steek vas in my gedagtes Ek raak benoud Verloor ek jou dan nou? As ons groot is Sal jy my hier kry waar ek my hoop agter gelaat het? As ons groot is Sal jy weer terug kyk na waar ons drome sin gemaak het Ons het speel speel in ons eie wêreld al die reels gebreek Sal jy weer terug gaan saam met my As ons groot is As ons groot is Sal ek my moed kan bymekaar skraap en erken ek was verkeerd Oh oh oh As ons groot is Sal jy my hier kry waar ek my hoop agter gelaat het? As ons groot is Sal jy weer terug kyk na waar ons drome sin gemaak het Ons het speel speel in ons eie wêreld al die reels gebreek Sal jy weer terug gaan saam met my As ons groot is
Sanatçı: Jaid River
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:04
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jaid River hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı