jaid river duisend jaar van nou şarkı sözleri

Jou oë dans met avontuur Ek is bang maar wys my wat jy sien Die tyd verloop en die dae vergaan Ek besef ek moet iets groters van my lewe maak Die stad se klank het my omvou In arms sterker as die see Jou woorde roer iets in my hart Ek wil alles in my gee Sê my wie sal ek moet wees Wat kan ek sê, wat moet ek doen Dat die wêreld my sal onthou Oor n duisend jaar van nou Jou woorde lag deur die lewens pyn Al is dit seer bly jy glo in soveel meer My hart is oop, soms bang, en ook alleen Maar ek besef daar moet iets beters as net môre wees Die stad se klank het my omvou In arms sterker as die see Jou woorde roer iets in my hart Ek wil alles in my gee Sê my wie sal ek moet wees Wat kan ek sê, wat moet ek doen Dat die wêreld my sal onthou Oor n duisend jaar van nou Oh oh oh Sal jy my woorde nog kan hoor deur die geraas Oor n duisend jaar van nou Oh oh oh En op daai ritme deur die koue nag lus dans Die stad se klank het my omvou In arms sterker as die see Jou woorde roer iets in my hart Ek wil alles in my gee Sê my wie sal ek moet wees Wat kan ek sê, wat moet ek doen Dat die wêreld my sal onthou Oor n duisend jaar van nou
Sanatçı: Jaid River
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:08
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jaid River hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı