jaid river gee nie om nie (feat. jaco smit) şarkı sözleri

Jy kan nie jouself met ander vergelyk nie Sê my as jy rond kyk is jy nog nie spyt nie? Ek weet my kouse pas nie en ek lag so bietjie vreemd Sê my lief, voel jy ooit verlee? Ek gee nie eintlik om nie Ek het my hart vir jou gegee Ek belowe ek het maniere Ek weet nie waar hulle is nie Vir jou sal ek my goed gedra al is ek glad nie lus nie Ek weet ek kry dit nie reg nie maar ek hou tog aan probeer Etikket is so verveelig so ek bly maar bietjie weird Ek hoop jy gee nie om nie Want ekt my hart vir jou gegee Ohh oh oh Ek sê dit ingeval jy weer vergeet Ohh oh oh Ek gee nie eintlik om nie Ek het my hart vir jou gegee As die samelewing druk op jou wil plaas Dan vat ons hande en ons dans en maak geraas Ons lewe is n kaskenade en as dit mense pla Gee ek nie regtig om nie Ek hoop jy gee nie om nie Ohh oh oh Ek sê dit ingeval jy weer vergeet Ohh oh oh Ek gee nie regtig om nie Want ekt my hart vir jou gegee Ek hoop jy weet dat ek die wêreld van jou dink Veral as jy in die wêreld se opinies van ons verdrink Selfs as jy in die publiek sing sonder dat iemand vir jou vra En as jy met dom grappies ander mense om jou pla Gee ek nie regtig om nie Ek gee nie eintlik om nie Ek hoop jy gee nie om nie Ek gee nie regtig om nie Ek het my hart vir jou gegee
Sanatçı: Jaid River
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:11
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jaid River hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı