jaid river geskryf şarkı sözleri

'N Storie boek, langs my bed Sal jy my van, myself kom red My gedagtes draai en draai en draai om jou 'N Fee verhaal, so voel dit soms Steel al die woorde, uit my mond En my gedagtes draai en draai en draai om jou Ek tree vorentoe Maar my hart val, agteruit Ek gryp na woorde, ongesê maar Dit bly my by Vertaal jou drome vir my Ek lees jou soos n boek maar jy Is in n ander taal geskryf Sal ek jou eendag kan oortuig? Vertaal jou drome vir my Meer as wat, ek verstaan Ek voel dit soos, jy aan my raak En my gedagtes draai en draai en draai om jou Die oomblik het, gekom en gaan Wens ek kon weet, wens ek kon vra Want my gedagtes draai en draai en draai om jou Ek tree vorentoe Maar my hart val, agteruit Ek gryp na woorde, ongesê maar Jy bly my by Ek sit hier met my hoop vir jou, en wonder sien jy my? Wonder sien jy my Vertaal jou drome vir my Ek lees jou soos n boek maar jy Is in n ander taal geskryf Sal ek jou eendag kan oortuig? Vertaal jou drome vir my Ohhh... Oh oh oh Ah ahhh... Ek lees jou soos n boek maar jy Is in n ander taal geskryf Sal ek jou eendag kan oortuig? Vertaal jou drome Vertaal jou drome Sal jy jou hart vir my ontleed Jou muure een vir een laat breek Hoe sou dit lyk? Hoe sou dit wees? Vertaal jou drome vir my
Sanatçı: Jaid River
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:38
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jaid River hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı