jaid river lente şarkı sözleri

Dis lente in die stad Kom lig die wêreld van my skouers af Dis lente in die stad Kom lig die wêreld van my skouers af Ek lag En ek wonder oor wie jy is Hoe klink jou gedagtes as jy stil raak, in die nag Oh oh oh oh Dis lente Oh oh oh oh Dis lente Dis lente in die stad Ek weet daar is n tyd vir als en vir als n tyd So ek wag Maar ek twyfel soms in wie ek is As ek kyk na die plek waar ek myself bevind So vêr, van waar ek wil wees Oh oh oh oh Dis lente Kom lig die wêreld van my skouers af Ek weet daar is n tyd vir als en vir als n tyd So ek wag Oh oh oh Dis lente Dis lente in die stad Kom lig die wêreld van my skouers af
Sanatçı: Jaid River
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:46
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jaid River hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı