jaid river somerkind şarkı sözleri

Jy spook by my deur die winter Die jare verweer Ek verloor myself in drome van gister Tyd bou aan my vrees Met my wonde oop soos bloeisels, in lente se prag My hart is so vol vrae Moet ek vir jou wag? Somerkind, al my gedagtes draai nog steeds om jou Oë in die oggend lug Betower my lewe met jou hart so sag As die koue my weer kom stilmaak En die oggend my drome weg jaag Somerkind, hoe lank gaan ek wag? Ek het gehoop deur die droogte En toe verdrink in die vloed My hart raak swaar in jou stilte Sien jy wat jy agter laat? Met my wonde oop soos bloeisels, in lente se prag My hart is so vol vrae Moet ek vir jou wag? Somerkind, al my gedagtes draai nog steeds om jou Oë in die oggend lug Betower my lewe met jou hart so sag As die koue my weer kom stilmaak En die oggend my drome weg jaag Somerkind, hoe lank gaan ek wag? Daar is n deel van my, wat altyd na jou bly verlang Die seisoene draai, maar ek bly stil staan Met my wonde oop soos bloeisels, in lente se prag My hart is so vol vrae, moet ek vir jou wag?
Sanatçı: Jaid River
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:04
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jaid River hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı