jaid river sonneblom şarkı sözleri

Dit was genoeg gewees om die jare om te droom Daar was stêrre in ons oë Ek onthou die somers aande sonder woorde in die veld Het jy nog n bietjie van daai vrede oor Oh ohhh Tyd gaan verby My gedagtes martel my Oh oh waar is jy? Ek wens ek kan jou van my hoop vertel Ek verlang na die hardloop deur die veld Is jou hart nogsteeds gebreek? As jy voel die seer raak te veel Kom los n sonneblom by my deur Vreemdeling langs die pad flits verby n Stukkie van jou wese spook by my Ek bly vra en ek bly wonder oor die plek waar ek hoort Los vir my n bietjie van jou vrede oor Vat my terug na waar liefde alles was Tyd gaan verby My gedagtes martel my Oh oh waar is jy? Ek wens ek kon jou van my hoop vertel Ek verlang na die hardloop deur die veld Is jou hart nogsteeds gebreek? Oh oh oh Tyd gaan verby My gedagtes martel my Oh oh waar is jy? Ek wens ek kon jou van my hoop vertel Ek verlang na die hardloop deur die veld Is jou hart nogsteeds gebreek As jy voel die seer raak te veel Kom los n sonneblom by my deur
Sanatçı: Jaid River
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:31
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jaid River hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı