jaid river stad van verlange şarkı sözleri

Ek hoor jou stem in die stilte Ek voel jou hartklop teen die ritme van my seer Vrees bevange, waneer het als verander? Die strate om my is leeg Somerreën, ek onthou jou hartseer Ons het ons vrees weg gedans Met die hoop om te verstaan Geredineer, oor al die houe wat die lewe uit deel In hierdie stad van verlange Verlange ek al hoe meer Drome uitgeverf teen die mure Stukkies van jou siel vir almal om te sien Vrees bevange, hoekom moes als verander? Straatligte flikker soos jy wegtree Somerreën, ek onthou jou hartseer Ons het ons vrees weg gedans Met die hoop om te verstaan Geredineer, oor al die houe wat die lewe uit deel In hierdie stad van verlange Verlange ek al hoe meer Somerreën, ek onthou jou hartseer Ons het ons vrees weg gedans Maar net vir n aand Geredineer, oor al die houe wat die lewe uit deel In hierdie stad van verlange Verlange ek al hoe meer
Sanatçı: Jaid River
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:09
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jaid River hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı