jaid river stilte (feat. joshua na die reën) şarkı sözleri

Onder maan en stêrre lug Sien ek jou voor die duisternis swig Daars n stukkie van jou siel alreeds gebreek Deur die wêreld se idees van wie jy moet wees En van wat jy moet doen en sê en voel Daar is stilte in die fees Ek het gehoop hierdie jaar sou anders wees In reën se arms toe gevou sit ek hier en dink aan jou Daar is vrede binne my en al my vrees het verdwyn Gedagtes stil en hart so sag Jy gee my hoop en laat my lag Die jaar gaan al hoe vinniger verby Ek probeer my bes om tyd te vermy Maar die winter kruip weer nader en die see se kleur verander Ek wil leef, dis soveel meer as om te bestaan Daar is stilte in die fees Ek het gehoop hierdie jaar sou anders wees In reën se arms toe gevou sit ek hier en dink aan jou Daar is vrede binne my en al my vrees het verdwyn Gedagte stil en hart so sag Jy gee my hoop en laat my lag Sewe jaar was genoeg om al my hoop weer terug te gee Ek sien jou daar staan met jou hart, bereid om alles wat jy het te gee Weer en weer Daar is stilte in die fees Ek het gehoop hierdie jaar sou anders wees In reën se arms toe gevou sit ek hier en dink aan jou Daar is vrede binne my en al my vrees het verdwyn Gedagte stil en hart so sag Jy gee my hoop en laat my lag
Sanatçı: Jaid River
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:26
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jaid River hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı