jaid river verlanger şarkı sözleri

Verlanger jy moet opstaan vir wie jy is en waar jy gaan Daar is lig in jou wat my asem wegslaan Verlanger jy moet luister, soos die derde jaar begin Vir n stem vanuit die stilte, hy praat maar min Daars n spook langs die kus Totaal en al onbewus Hoop is iets wat binne in jou rus Nou verlang jy na wat reg voor jou staan Jy kom om te bly maar bly dan om te gaan Vir liefde baklei jy tot die aarde doodstil staan Jy het vergeet hoe om te droom so nou hoop jy maar net saam Verlanger jy moet terug staan laat God se stem jou roep Sonder twyfel weet hy wie jy werklik is Verlanger ek weet dis seer, jou trane val alweer Jy wonder oor wat jy al lankal weet Daar n spook langs die kus Totaal en al onbewus Hoop is iets wat binne in jou rus En nou verlang jy na wat reg voor jou staan Jy kom om te bly maar bly dan om te gaan Vir liefde baklei jy tot die aarde doodstil staan Jy het vergeet hoe om te droom so nou hoop jy maar net saam Oh maar jy sukkel om te hoop So nou verlang jy maar net Ek sukkel om te fluister laat my toe om dit vir jou te skreeu Daars n spook wat my teister vanuit die see Ek sien jou langs die kus Totaal en al onbewus Nou verlang ek na wat reg voor my is
Sanatçı: Jaid River
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:02
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jaid River hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı