jaid river wakker şarkı sözleri

Hoeër as waar die somerreën begin val, dryf n wens Ek het gedink ek sal my pad self kan bepaal Oh oho oh My hoop staan sterk in die oggend son Maar rou is my hart wanneer dit stil raak kom die twyfel gou Oh hier kom die twyfel nou Beloftes waai soos wind teen my gesig Wil jou vertrou, maar die tyd voel te min Ek hou my oë op jou gerig Ek is hier maar my hart lê nou so vêr Ek sien hoop, maar die twyfel is te sterk Hou my hart in nou geanker Jy kom en ruk my uit die slaap uit wakker Nog altyd geglo die tyd sal kom Een droom op n slag, ek het my vrees vermom Nou is al my seer op die voorgrond Vir almal om te aanskou Alles waaroor ek twyfel, en wat ek berou Oop en bloot, sal jy my rustig maak in nou? Beloftes waai soos wind teen my gesig Wil jou vertrou, maar die tyd voel te min Ek hou my oë op jou gerig Ek is hier maar my hart lê nou so vêr Ek sien hoop, maar die twyfel is te sterk Hou my hart in nou geanker Jy kom en ruk my uit die slaap uit wakker Ohhh Oh Oh oh oh oh Oho oh Oh woah ohhh Ah oh Ek hou my oë op jou gerig Beloftes waai soos wind teen my gesig Wil jou vertrou, maar die tyd voel te min Ek hou my oë op jou gerig Ek is hier maar my hart lê nou so vêr Ek sien hoop, maar die twyfel is te sterk Hou my hart in nou geanker Jy kom en ruk my uit die slaap uit wakker Whoa oh Oh oh Oho oh oh oh Oh oh oh Oh oh Oh oh oh oh
Sanatçı: Jaid River
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:25
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jaid River hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı