jakkie louw doen jou bes şarkı sözleri

As jy wil wen moet jy daarvoor werk Wat jou nie dood maak nie maak jou sterk As jy dit soek my vriend rig jou oë na bo Dis daai oomblik in tyd as jy dit glo Jy vlieg so hoog Jy is 'n ster As jy in liefde glo Dan gaan jy vêr Doen net jou bes God doen die res Ek sing oorwinning Ek sing geloof Gebeur so vinnig as jy net glo As jy dit soek my vriend rig jou oë na bo Dis daai ooblik in tyd as jy dit glo Jy vlieg so hoog Jy is 'n ster As jy in liefde glo Dan gaan jy vêr Doen net jou bes God doen die res Jy Voel die liefde broei rondom jou Voel dis genade bedoel vir jou As jy dit vind my vriend rig jou oe na bo Dis daai oomblik in tyd as jy glo Jy vlieg so hoog Jy is 'n ster As jy in liefde glo Dan gaan jy vêr Doen net jou bes God doen die res Doen net jou bes God doen die res God doen die res
Sanatçı: Jakkie Louw
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:49
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jakkie Louw hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı