jakkie louw ek glo şarkı sözleri

Ek glo daar’s liefde in die lewe na dood En ek glo dat ware liefde kom van bo En ek weet my hart sal nooit van jou kan vergeet En ek glo dat als wat regtig saak maak sal leef Want dis lekker om te lewe ja dit is Of jy ‘n mens is of ‘n voël is of ‘n vis Ja dis lekker om te lewe ja dit is As die son so lekker skyn op my gesig Ek glo daar’s liefde in die lewe na dood En ek glo dat ware liefde kom van bo En ek weet my hart sal nooit van jou kan vergeet En ek glo dat als wat regtig saak maak sal leef Dis lekker om verlief te wees dit is Elke aand as ek gaan slaap sal ek jou mis Dis goed om te vergewe ja dit is Die lewe gaan verby als kom tot niks Ek glo (Ek glo) Ek glo (Ek glo) Ek glo (Ek glo) Dat ware liefde kom van bo Dis lekker om te lewe ja dit is Of jy ‘n mens is of ‘n voël is of ‘n vis Ek glo daar’s liefde in die lewe na dood En ek glo dat ware liefde kom van bo En ek weet my hart sal nooit van jou kan vergeet En ek glo dat als wat regtig saak maak sal leef Ek glo daar’s liefde in die lewe na dood En ek glo dat ware liefde kom van bo En ek weet my hart sal nooit van jou kan vergeet En ek glo dat als wat regtig saak maak so leef
Sanatçı: Jakkie Louw
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:34
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jakkie Louw hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı