jakkie louw voshaarnooi şarkı sözleri

Bantam hom so en flennie die snare Ek is verlief op die kind Die son slaan vuur uit die sweetvoshare Ek is verlief op die kind Hoor jy, meisie met die sweetvoshare? Verstaan jy die praat van die ramkiesnare? Ek is verlief op die kind Lappa lei vir Bella koud In Waboomskloof se geel bossies Lappa maak vir Bella stout Met Hanepoot se natrossies Donkerrooi die wingerdblaar En warmrooi die mond van haar My hart blom wit vir die voshaarnooi Bring heide van die mooiste rooi Vir hierdie einste voshaarnooi Bellabint, my meisiekind Dis hartblom wit, dis heiderooi Bellabint, my meisiekind Dis hartblom wit, dis heiderooi Vir jou my voshaar meisiekind Hoor jy, meisie met die sweetvoshare? Verstaan jy die praat van die ramkiesnare? Ek is verlief op die kind Ek is verlief op die kind Hoor jy, meisie met die sweetvoshare? Verstaan jy die praat van die ramkiesnare? Ek is verlief op die kind Ek is verlief op die kind
Sanatçı: Jakkie Louw
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:10
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Jakkie Louw hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı