karel bester & die kraaines band die denker (live) şarkı sözleri
Ek dink aan die tyd
Verweg gedryf
Le ek opsy
Ek dink aan die maan
Sonder 'n traan
Alleen in die aand
Denker hoe hou jy dit saam?
Ek dink aan my plek
Drink in die pret
Hou net in check
Ek dink aan jou soek
Lyf tot lyf roep
Voel so gekroek
Denker het jy nooit genoeg?
Instrumental
Ek dink aan daar bo
Se ek dis so?
Altyd geglo
En ek dink aan my vlees.
Waar sal dit wees?
Grond of die gees?
Dromer waaroor's jy gevrees?

