karel bester & die kraaines band en so begin ons... (live) şarkı sözleri
Wel ek was
Babelas bedonnered wakker met 'n nare smaak van 'n backdrop klap
My entjies coffee black skop af die dag
TC 15h00 voor ek skiet na nog 'n gig, geen dronkverdriet
Hier gat ek weer, ek sweer - disi laast keer
En ek val alweer in drank en rook en meer
Amper rol my kar voor die venue deur
Soundcheck's klaar, ons almal's gaar van gisteraand se vet baljaar
Maar hier raak die dinge weer wild - ja die aand is jonk
En ek se so begin ons
Maak die show 'n sirkus al te graag
Ja so begin ons
Dis Karel Bester & Die Kraaines Band vanaand
Sink toe shots saam die clientele
Hoor 'n tweeling dubble in my oor vertel
Hoe ons trappe op stap na 'n badkamer klap baljaar
Wasbak gebreek, my neus is seer
Kots oor die vloer, my broek's verloor
Ons gaan toe saam na 'n afterparty bar
En ek se so begin ons
Maak die show 'n sirkus al te graag
Ja so begin ons
Herhaal te graag die sondes van g'straand
En ek se so begin ons
Maak die show 'n sirkus al te graag
Ja so begin ons
Dis Karel Bester & Die Kraaines Band vanaand

