karel bester & die kraaines band galop van die suiker ruiter (live) şarkı sözleri

Daar is 'n man met al die kleure in sy hand Ver het hy gestrek - met vele deals het hy respek Ja hy't alles wat jy soek Van die bitter tot die soet Maak nie saak nie waar jy wag, hoe laat? Die Suiker Ruiter kry jou daar So deur die aand reis die Ruiter teen die maan Hoor die tonge roep na al die lekkernye proe Ja hy't alles wat jy soek Van die bitter tot die soet Maak nie saak nie waar jy wag, hoe laat? Die Suiker Ruiter kry jou daar Instrumental Nou voel jy seer - al die glimlag maak 'n skeer Meer soos wat hy gee sal jy verlee kom staan alweer Ja hy't alles wat jy soek Van die bitter tot die soet Maak nie saak nie waar jy wag, hoe laat? Die Suiker Ruiter kry jou daar
Sanatçı: Karel Bester & Die Kraaines Band
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:16
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Karel Bester & Die Kraaines Band hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı