karel bester & die kraaines band onkruid (live) şarkı sözleri
Tussen die krake
Met die hard sing sal jy my vind
Groei uit die groot druk
Ja die lewe maak ons ewe
Tuis in die strate
Rys nooit verlate, ontwaker
Skaap eie keuses
Ja die hand skryf eie lesings
Ja ek's Onkruid
Soekend na waarheid
Mag jy vind waar monde lig praat
Gesellig verseker
Altyd eerste na die meeste
Eenheid is eensaam
Magies sal jy staan as jy aangaan
So skree volle bors uit
Wat jou siel se - jou rubbish eed le
Ja ek's Onkruid
Instrumental

