karen zoid ek lewe [live] şarkı sözleri

Dag vir dag Dreun ritme om my heen Voel die ure vol, en tog alleen Maar, jou blik verslaan my vrese Sonsaffier lag in jou wese Bring geluk, wat lank verlore was Ek lewe! Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae, oor wat môre mag bring Ek lewe Verstaan weer van droom en van vrede Die vreugde van leef in die hede Dat ek hier is vir 'n rede Die vrae was, soos skadus binne my Deur die ligte lag, en antwoord jy En ek sien die sonverhale In jou oë, nuwe tale Lees die storie van 'n weer-begin Ek lewe! Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae, oor wat môre mag bring O, ek lewe Verstaan weer van droom en van vrede Die vreugde van leef in die hede Dat ek hier is vir 'n rede Ek lewe Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae, oor wat Môre mag bring
Sanatçı: Karen Zoid
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:45
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Karen Zoid hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı