karen zoid familie reunie şarkı sözleri

Groote Griet hoe het ek hier beland? Daar’s ‘n kind op my skoot en ‘n coke in my hand Die mans staan lekker by die braai in die son terwyl die vrouens en die kinders in die sitkamer saam drom Jy praat so baie jy praat jou mond verby Jy praat vir jouself jy praat nie vir my nie vir my nie Ons almal is anders ek is ek en jy is jy Ek het nie ‘n problem nie ek kan nie met jou baklei nie baklei nie Almal sukkel, sukkel hoekom is dit so ingewikkeld? Die teenagers rook skelm om die hoekie en ek moet keer dat Ma hul nie sien nie Ja dis waar bloed is dikker as water maar dis lekker om te sê sien jou later Jy praat so baie jy praat jou mond verby jy praat vir jouself jy praat nie vir my nie vir my nie Ons almal is anders ek is ek en jy is jy Ek het nie ‘n problem nie ek wil nie met jou baklei nie baklei nie Familie reunie 'n hele jaar mekaar nie gesien nie Hulle gee baie raad waarvoor ek glad nie vra nie Hulle eet hulle praat mens mag seker nie kla nie Hulle gee baie raad waarvoor ek glad nie vra nie Hulle eet hulle praat mens mag seker nie kla nie Desember is my familie reunie Desember is my familie reunie Desember is my familie reunie Desember is my familie reunie Desember is my familie reunie Desember is my familie reunie Desember is my familie reunie Desember is my Familie reunie 'n hele jaar mekaar nie gesien nie
Sanatçı: Karen Zoid
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:50
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Karen Zoid hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı