karen zoid foto teen die muur şarkı sözleri

Ons het fotos van die plekke maar die plekke verander nie Ons neem fotos van die mense want die mense verander hier En word oud So word die mense oud so word die mense koud Kyk hoe die mense bou kyk hoe die mense vou Ons neem fotos van die hek dis die hek wat die muur versier Ons neem fotos deur die vensters want ons is mos so veilig hier So lyk die kaggel vuur in sy laaste uur Lewe sonder sensuur my liefde bly hier Ons het fotos van die plekke maar die plekke verander nie Ons neem fotos van die mense want die mense verander hier En word oud So word die mense oud so word die mense koud Kyk hoe die mense bou kyk hoe die mense trou Ons neem fotos van die hek dis die hek wat die muur versier Ons neem fotos deur die vensters want ons is mos so heilig hier So lyk die kaggel vuur in sy laaste uur Lewe sonder sensuur my liefde bly duur En ons helde hang aan bome en die media steel my drome en die meaning gaan verlore so ek sit en tel my tone Jy het my belowe en al raak die goed persoonlik 'n Reaksie soos gewoonlik En ons helde hang aan bome en die media steel my drome en die meaning gaan verlore so ek sit en tel my tone Jy het my belowe en al raak die goed persoonlik 'n Reaksie soos gewoonlik En ons helde hang aan bome en die media steel my drome en die meaning gaan verlore so ek sit en tel my tone Jy het my belowe en al raak die goed persoonlik 'n Reaksie soos gewoonlik More Oompie, more Tannie Waar is Sarie nou? Sarie het gaan klei-lat speel Daar onder by die dam Jy’s net ‘n foto teen my muur 'n foto teen my muur Foto teen my muur ‘n foto teen my muur Foto teen my muur ‘n foto teen my muur Foto teen my muur ‘n foto teen my muur Foto teen my muur ‘n foto teen my muur Foto teen my muur ‘n foto teen my muur Foto teen my muur ‘n foto teen my muur Foto teen my muur ‘n foto teen my
Sanatçı: Karen Zoid
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:08
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Karen Zoid hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı