karen zoid hou vas aan wat jy het şarkı sözleri

Jy vertel van daardie Previn se lyrics en linkshandigheid Jy’t ‘n ander afspraak gehad nou's jy hier so they can wait Jy sit en drink Savannah by die heater op my Persian mat Ons is altwee mense wat goed weet hoe om ‘n kans te vat So hou jy vas aan wat jy het Daar's soveel mooi om te onthou Kan ons van die moeilikheid vergeet? Ons is lief vir jou Kom ons mission iewers heen Kom ons maak ‘n nuwe song En ons luister na die reën Dis ok om te verlang Jy maak grappies oor jou seerkry Ek dink jy weet ek verstaan Jy’s besonders hoop jy weet dit Waar ook al jy heen mag gaan Jy’s die tipe wat haarself Baie maklik weg kan werk Jy’s so bang om dit te loose maar Sagte mense is mos sterk So hou jy vas aan wat jy het Daar's soveel mooi om te onthou Kan ons van die moeilikheid vergeet? Ons is lief vir jou Kom ons mission iewers heen Kom ons maak ‘n nuwe song En ons luister na die reën Dis ok om te verlang So hou jy vas aan wat jy het Daar's soveel mooi om te onthou Kan ons van die moeilikheid vergeet? Ons is lief vir jou Kom ons mission iewers heen Kom ons maak ‘n nuwe song En ons luister na die reën Dis ok om te verlang
Sanatçı: Karen Zoid
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:09
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Karen Zoid hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı