karen zoid jessica [live] şarkı sözleri

Jessie onthou toe ons kinders was Daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag Drome gedroom in die lang gras by die vlei Hoe ons eendag groot sou word En altyd saam wees Jessie Ek en jy Jessica! Jy kan maar glo Jessie baby daar's geen ander een Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou Jessica! Dit was net ons op die strand toe die son sak ek onthou Jessica! Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel As ek sê ek is op my knieë Net oor jou Jessica! En toe dit lig word was jy warm, om my gevou Jessie ek onthou daardie eerste soen Jou oë se bruin agter die paviljoen Die wind Die son, ek onthou jou mond Hoe ons eendag groot sou word Ek lief jou Jessie my baby ek sê jou nou Jessica! Jy kan maar glo Jessie baby, daar's geen ander een Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou Jessica! Dit was net ons op die strand toe die son sak ek onthou Jessica! Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel As ek sê ek is op my knieë Baby net oor jou Jessica! En toe dit lig word was jy warm, om my gevou Jessica! Jessica! Jy kan maar glo Jessie baby, daar's geen ander een Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou Jessica! Dit was net ons op die strand toe die son sak ek onthou Jessica! Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel As ek sê ek is op my knieë (baby) net oor jou Jessica! En toe dit lig word was jy warm om my gevou Jessica!
Sanatçı: Karen Zoid
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:12
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Karen Zoid hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı