karen zoid mascara [live] şarkı sözleri

My stem in die woestyn Jou hande aan jou sy Jy kyk my in die oë terwyl Jy als vir lensiesop verruil Jy kyk my in die oë terwyl Jy als vir lensiesop verruil Jy kyk my in die oë terwyl Jy als vir lensiesop verruil Jy kyk my in die oë Jy kyk my in die oë Ons almal weef ons planne In 'n pragtige tapyt En iewers op die rante Rafel alles uit Met slotte en met grendels Neem jy jou besluit Planete wat net wentel Onder die beleid Van konings En la-di-das Aasvoëls En hadidas Woorde uit die mond Kan 'n hart verwond Wat jy uit jou duim suig Met jou gladde tong Jou mond sal jy verby praat Want daar's iets wat jy sal mis Sal op my tande byt Soos jy my vat in die gesig Konings En la-di-das Aasvoëls En hadidas Mascara Sy soen my weer hello” Sy sê ek Sal my Baadjie leen vir jou” Haar hart is op die mou Ek sal dit mooi toehou My stem in die woestyn Jou hande aan jou sy
Sanatçı: Karen Zoid
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:41
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Karen Zoid hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı