karen zoid meisie wat haar potlood kou şarkı sözleri

Meisie wat haar potlood kou Dink bietjie te veel Dan snipper die verf af En gaan sit in haar keel Dit onderbreek haar dagdroom Sy vergeet wat sy wou sê Maar die meisie wat haar potlood kou Weet wat sy wil hê As jou pad dalk sou kruis Met die meisie wat haar potlood kou Dan's daar een ding wat jy moet weet Dan's daar een ding wat jy moet onthou Sy ken jou dalk Alreeds Die meisie wat haar potlood kou Sê vir my sy huil nie Hoekom in trane? My oë is klaar blou Ek huil sommer oor enige iets En soms dink ek aan jou As jou pad dalk sou kruis Met die meisie wat haar potlood kou Dan's daar een ding wat jy moet weet Dan's daar een ding wat jy moet onthou Sy ken jou dalk Alreeds Vyf paintings Het jy geverf Jeff Buckley Halleluja Tot jy vir my 'n pel uitkerf As jou pad dalk sou kruis Met die meisie wat haar potlood kou Dan's daar een ding wat jy moet weet Dan's daar een ding wat jy moet onthou As jou pad dalk sou kruis Met die meisie wat haar potlood kou Dan's daar een ding wat jy moet weet Dan's daar een ding wat jy moet onthou
Sanatçı: Karen Zoid
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:20
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Karen Zoid hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı