karen zoid ons soek rock & roll şarkı sözleri

Jy met jou rooi rok en bandolientjie Jy met jou pragtige drum masjientjie Jy met jou vrolike tee tyd liedjie Jy met die sequence luister bietjie Jy met die Korsten cover deuntjie Jy met die klein bederfde seuntjie Jy met jou ou, jou ouskool vriendjie Jy met die fake smile luister bietjie Ons soek rock en roll Om aan vas te jou Om ons op te bou Al my lewe is ‘n skande was daar ‘n gitaar in my hande Waarmee ek geloop het aan my sy Ek het geloop in die donker saam met Ingrid Jonker In my voorstedelike contrei En toe sien ek ‘n plakaat van ‘n pamphlet magnaat En toe roep ‘n stem na my Hy het gesê Sonja Heroldt soek na ‘n ander wêreld Die kinders is bang en verveeld So slaan jou oë na die berge jy weet dit sal net vererger Die grappie raak nou te veel Ons soek rock en roll Om aan vas te hou Om ons op te bou Om te kan onthou Gee my jou reëls sodat ek dit kan breek Ek wil jou albulms verban na die biblioteek Want ek is die nee in jou vernedering En ek is die leed in jou beledeging En ek is die raas in jou generasie Ja ek is die baas en jy is nie verbaas nie En ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek En ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek Ons soek rock en roll Om aan vas te hou Om ons op te bou Om te kan onthou Jy met jou rooi rok en bandolientjie Jy met jou pragtige drum masjientjie Jy met jou vrolike tee tyd liedjie Jy met die sequence luister bietjie Jy met die Korsten cover deuntjie Jy met die klein bederfde seuntjie Jy met jou ou, jou ouskool vriendjie Jy met die fake smile luister bietjie En ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek En ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek En ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek Ek soek rock en roll Om aan vas te hou Om my op te bou Om te kan onthou
Sanatçı: Karen Zoid
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:00
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Karen Zoid hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı