karen zoid suburbs şarkı sözleri

Daar's altyd ‘n hond wat blaf Daar's altyd ‘n straatkind in die straat af Daar’s altyd ‘n corner kafee waar die kinders hulle sakgeld spandeer Stap af langs ‘n ses voet muur die bekende reuk van ‘n braaivleis vuur By die kerk hang die tannies se portuur hulle mans kyk rugby en drink om die vuur Maar ek’s gelukkig hier Ou mense wat walk for life die buurman skree I hate my wife Vroeg in die oggend kyk ons Morning Live in die suburbs het ons ‘n will om te survive Donderdag is vroeg chilla tyd die ousies sing op die straat hoek uit Dis ‘n ongesproke staatsbeleit when it gets too heavy trek ons suid Maar ek’s gelukkig hier One two three four Want hier is ons perfek Die tafel is gedek Hier kan ons bestaan Ons bly mos almal saam Hoor, hoor by die goewerment aan die einde van die maand tel ek elke sent Oor en oor betaal die rent die groot trek na die kortste end Want hier is ons perfek Die tafel is gedek Hier kan ons bestaan Dis baie aangenaam Aangenaamen
Sanatçı: Karen Zoid
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:21
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Karen Zoid hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı