karen zoid verandering şarkı sözleri

Wanneer al die mense huise het Wanneer al die huise dakke het Wanneer al die dakke teels op het En elkeen slaap in sy eie bed Wanneer Trevor genoeg van my geld gevat het En daar iemand nice is in die Kabinet En jy ophou om my te label En ek ophou worry oor wat jy dink Sal almal dan kan happy wees En ophou om te kla Sal almal dan ok kan wees sonder retoriese vrae Wanneer dokters ophou immigreer En mens by shopping centers verniet kan parkeer En die bokke bietjie harder probeer En Bafana Bafana ophou hanna hanna Wanneer siektes weer genees kan word En kindertjies net liefde kort En mense weer wil glo in God En ons vakansie hou by Vic Falls Sal almal dan kan happy wees En ophou om te kla Sal almal dan ok kan wees sonder retoriese vrae You can stand up be counted Stop feeling surrounded By the colour of your self esteem And the mirrors of your broken dreams Ek glo in verandering Ek glo in verandering Oh ek glo in verandering So kyk uit vir jouself my ding Wannner ons weer in die stad kan loop En die kugel in Hillbrow klere kan koop En daar weer ‘n nice club in Jo'burg is En ons ophou om die oues te mis Wanneer drug dealers new kop toe trek En die Rand Dollar rate weer versterk En almal een dag saam kan werk Saam kan werk en saam kan sing Sal almal dan kan happy wees En ophou om te kla Sal almal dan ok kan wees sonder retoriese vrae You can stand up be counted Stop feeling surrounded By the colour of your self esteem And the mirrors of your broken dreams Ek glo in verandering Ek glo in verandering Oh ek glo in verandering So kyk uit vir jouself en Stand up be counted Stop feeling surrounded
Sanatçı: Karen Zoid
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:27
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Karen Zoid hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı