karlien van jaarsveld deurmekaar [live] şarkı sözleri

Ek het geloop Sonder om te groet Ek wil jou bel Ek wonder of ek moet Ek weet jy dink Ek't jou verniel Ek het jou lief met my hart en siel Ek het geloop Sonder om te groet En clean breaks is tien teen een goed En ek sit hier op die lang pad Soos soveel kere vantevoor En iewers langs die highway het ek my beste pel verloor Ek ken jou lyf Ek ken jou taal Ek ken jou goed Ek ken jou kaal Ons het opgestaan Ons het weer geval Die herinneringe Maak my mal Die fight's verby Die vuur's geblus En die storm het bedaar Als is fine En ek voel so deurmekaar Ek het geloop Sonder om te groet Jy's nog altyd een Wat net praat wanneer hy moet As ek kon sou Ek minder sê Sal jy dalk beter weet, wat ek nodig het Ek ken jou lyf Ek ken jou taal Ek ken jou goed Ek ken jou kaal Ons het opgestaan Ons het weer geval Die herinneringe Die herinneringe Die herinneringe Ek ken jou lyf Ek ken jou taal Ek ken jou goed En ek ken jou kaal Ons het opgestaan Ons het weer geval Die herinneringe (Maak my) Ek ken jou lyf Ek ken jou taal Ek ken jou goed Ek ken jou kaal Ons het opgestaan Ons het weer geval Die herinneringe maak my mal (Ken jou lyf en) Ek ken jou taal En ek ken jou goed Ek ken jou kaal Ons het opgestaan Ons het weer geval Die herinneringe Maak my mal 'n Minor chord vir 'n minor key Op my sad kitaar Sonde woorde is ek Baie deurmekaar
Sanatçı: Karlien Van Jaarsveld
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 5:59
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Karlien Van Jaarsveld hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı