karlien van jaarsveld ek wil nie kwaad gaan slaap nie şarkı sözleri

Het ek jou gebreek het ek jou geskeur Het ek jou vermink met woorde? Wat jy nie kan vergeet? Het ek weer ontplof jou nie reg gelees? Hoe kan ek dan sê ek's jammer Voor die donker wat ek vrees? En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry Ek wil baklei maar net vir jou Ek wil baklei maar net vir jou Niemand is verkeerd niemand is ooit reg en uit tye wil die minste Na 'n hou nie teruggeveg Niemand gee net in niemand gee net op ter wille van 'n kort oorwinning Maar dis tyd dat ons moet stop En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry Ek wil baklei maar net vir jou Ek wil baklei maar net vir jou Ek wil baklei maar net vir jou Ek wil baklei maar net vir jou Ek wil baklei maar net vir jou En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry Ek wil baklei maar net vir jou Ek wil baklei maar net vir jou En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor Ek wil baklei maar net vir jou Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry Ek wil baklei maar net vir jou Ek wil baklei maar net vir jou
Sanatçı: Karlien Van Jaarsveld
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:32
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Karlien Van Jaarsveld hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı