karlien van jaarsveld jy is şarkı sözleri

Ek is nie perfek nie, en ekke weet dat ek nie Die beste is in dinge oor die hart en oor die siel Partykeer is ek simpel Ek praat te veel of bly stil Maar hoop dat jy verstaan, ek wil dit alles met jou deel Jy maak iets in my wakker En al kom jy dit nie agter Is ek beter rondom jou Jy is Die enigste problem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is Ek's jammer as ek somtyds al die goeie dinge mis kyk Ek's jammer as ek jou nie altyd in gedagte hou Ek hoop jy kan vergewe en verby die dinge lewe Omdat ek jou belowe ek dink altyd net aan jou Jy maak iets in my wakker En al kom jy dit nie agter Is ek beter rondom jou Jy is Die enigste problem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is Jy is Die enigste problem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is Ekke wil jou hê omdat jy jy is Jy is Die enigste problem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is Jy is Die enigste problem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is Jy is Die enigste problem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is
Sanatçı: Karlien Van Jaarsveld
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:30
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Karlien Van Jaarsveld hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı