karlien van jaarsveld opmaak şarkı sözleri

Wie gaan eerste jammer sê Of gaan jy op die bank bly lê? Ons wil nie meer die stilte hê nie So gaan jy eerste jammer sê? Ons hou op dan gebeur dit weer Sou dink ons het ons les geleer Maar ons kan onsself net nie keer Ek soek jou meer jy soek my meer Kom ons baklei sodat ons op kan maak Jy sê ek's oulik as ek kwaad raak Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie baklei sodat ons op kan maak Kom ons baklei sodat ons jammer sê Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê En tot die dag wat ons twee saam oud raak Kom ons baklei sodat, kom ons baklei sodat ons opmaak Kyk gou vining in my oë Sodat jy weer jouself verloor Jy stry daarteen maar jy gee oor So kyk gou vinnig in my oë Ons hou op dan gebeur dit weer Sou dink ons het ons les geleer Maar ons kan onsself net nie keer Ek soek jou meer jy soek my meer Kom ons baklei sodat ons op kan maak Jy sê ek's oulik as ek kwaad raak Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie baklei sodat ons op kan maak Kom ons baklei sodat ons jammer sê Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê En tot die dag wat ons twee saam oud raak Kom ons baklei sodat kom ons baklei sodat ons opmaak Ons hou op dan gebeur dit weer Sou dink ons het ons les geleer Maar ons kan onsself net nie keer Ek soek jou meer jy soek my meer Kom ons baklei sodat ons op kan maak Jy sê ek's oulik as ek kwaad raak (Kwaad raak) Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie baklei sodat ons op kan maak Kom ons baklei sodat ons jammer sê Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê En tot die dag wat ons twee saam oud raak Kom ons baklei sodat kom ons baklei sodat Kom ons baklei sodat ons op kan maak Jy sê ek's oulik as ek kwaad raak Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie baklei sodat ons op kan maak Kom ons baklei sodat ons jammer sê Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê En tot die dag wat ons twee saam oud raak Kom ons baklei sodat ons opmaak
Sanatçı: Karlien Van Jaarsveld
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:05
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Karlien Van Jaarsveld hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı