karlien van jaarsveld woorde şarkı sözleri

Jy praat nie meer met my nie Ek weet nie of jy al my briewe kry nie Maar een ding wat ek weet is dis nie jy nie Waar het als verkeerd gegaan? Ek weet nie hoe jy voel nie Wat jy met die stilte nou bedoel nie Ek voel nie meer jou liefde oor my spoel nie Waar het als verkeerd gegaan? Hoekom moet die woorde opraak? Wat jy vir mekaar wou se maak nie saak, dinge wat jy altyd wou weet Moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde jy Moes ek eerder wat jy kon sê luister na mekaar en 'n rede wil hê Waar het als verkeerd gegaan sal jy ooit verstaan Sonder woorde? Ek ken nie daardie oë nie (Ek ken nie daardie oë nie) Jou kyke van tevore lyk nie so nie (Kyke van tevore lyk nie so nie) My hart besef nou iets wat hy nie glo nie Waar het als verkeerd gegaan? Hoekom moet die woorde opraak? Wat jy vir mekaar wou se maak nie saak, dinge wat jy altyd wou weet Moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde jy Moes ek eerder wat jy kon sê luister na mekaar en 'n rede wil hê Waar het als verkeerd gegaan sal jy ooit verstaan Sonder woorde? Praat met my en sê vir my wat ek moet doen en wys vir my Ons kan nie en ons moenie ophou Dit wat ons twee het is sterk Dit wat ons twee het kan werk Met woorde Hoekom moes die woorde opraak? Wat jy vir mekaar wou se maak nie saak, dinge wat jy altyd wou weet Moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde jy Moes ek eerder wat jy kon sê luister na mekaar en 'n rede wil hê Waar het als verkeerd gegaan sal jy ooit verstaan Sonder woorde? Sonder woorde?
Sanatçı: Karlien Van Jaarsveld
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:15
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Karlien Van Jaarsveld hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı