katlego maboe tussen jou en my [live] şarkı sözleri

Tussen jou en my Lê daar 'n berg Lê daar 'n berg Die Tafelberg Tussen jou en my Lê daar 'n berg Lê daar 'n berg Tafelberg Die rawe op die telefoondrade Luister na die gesprek en vlug op die plek Want tussen jou en my lê daar 'n berg Tussen jou en my Lê daar 'n berg Lê daar 'n berg Die Tafelberg Tussen jou en my Lê daar 'n berg Lê daar 'n berg Die Tafelberg Outeniquaberg se baard is nat Teen sy wang loop daar 'n traan, 'n stroompie oor die pad Maar tussen jou en my lê daar 'n berg Ja tussen jou en my lê daar 'n berg Somewhere over the rainbow Way up high There's a place that I heard of once in a lullaby Want tussen jou en my Lê daar 'n berg Lê daar 'n berg Die Tafelberg Ja tussen jou en my Lê daar 'n berg Lê daar 'n berg Tafelberg So sleep ek voort deur Meiringspoort Sonder jou en sonder 'n woord Maar tussen jou en my lê daar 'n berg Tussen jou en my lê daar 'n berg
Sanatçı: Katlego Maboe
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:36
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Katlego Maboe hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı