lance james dankie [duet] şarkı sözleri

Dankie vir hierdie skone môre Dankie vir hierdie nuwe dag Dankie dat U oor my gewaak het deur die donker nag Dankie vir al die goeie vriende Dankie vir elke boom en blom Dankie vir al die seëninge wat na my toe kom Dankie vir elke kinderlaggie Dankie vir elke sonnestraal Dankie dat ek my weg terugvind waar ek ookal dwaal Dankie vir vlaktes en vir berge Dankie vir elke silwer stroom Dankie vir al ons ideale, elke goue droom Dankie vir al die goeie vriende Dankie vir elke boom en blom Dankie vir al die seëninge wat na my toe kom Dankie vir hierdie skone môre Dankie vir hierdie nuwe dag Dankie dat U oor my gewaak het deur die donker nag Dankie dat U oor my gewaak het deur die donker nag
Sanatçı: Lance James
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:35
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Lance James hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı