lance james goeienag moeder, goeienag şarkı sözleri

Goeienag Moeder, goeienag Slaap rustig, Hy hou oor u wag Ons sal u ewig onthou, u moederliefde so trou Ons ongehoorsaamheid, moeder vergewe Goeienag Moeder, goeienag Slaap nou rustig, Hy hou oor u wag Neem nou my hand in u hand, reis na 'n ver, verre land Goeienag Moeder, goeienag Goeienag Moeder Goeienag Slaap nou rustig, Hy hou oor u wag U het ons lewe verryk Soms, soms was die kwelling en pyn Maar Moeder, u bly vir ons steeds heilig Goeienag Moeder, goeienag Slaap nou rustig, Hy hou oor u wag Neem nou my hand in u hand, reis na 'n ver, verre land Goeienag Moeder, goeienag
Sanatçı: Lance James
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:57
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Lance James hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı