lance james hoe groot is u (how great thou art) şarkı sözleri

O Heer, my God As ek in eerbied wonder En al U werke elke dag aanskou Die son en maan Die aarde, sterre, wolke Hoe U dit elke dag so onderhou Dan moet ek juig My Redder en my God Hoe groot is U Hoe groot is U Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U groote naam Ek sien die veld Die bosse, blomme struike Ek hoor hoe fluister gras en boom en wind O Heer, U sorg Vir klein, vir groot, vir alles En U sorg dag Na dag vir my U kind Dan moet ek juig My Redder en my God Hoe groot is U Hoe groot is U Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U groote naam U Seun word mens In ons gebroke wêreld Kom vestig Hy Sy koningsheerskappy Hy maak weer reg Wat sonde hier geskend het Hy bring weer hoop En redding ook vir my Dan moet ek juig, my Redder en my God Hoe groot is U Hoe groot is U (Hoe groot is U) Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U groote naam O Heer, my God As ek in eerbied wonder En al U werke elke dag aanskou Die son en maan Die aarde, sterre, wolke Hoe U dit elke dag so onderhou Then sings my soul my Saviour God to Thee How great Thou art How great Thou art Then sings my soul my Saviour God to Thee How great Thou art How great Thou art Then sings my soul my Saviour God to Thee How great Thou art How great Thou art Then sings my soul my Saviour God to Thee How great Thou art How great Thou art How great Thou art How great Thou art
Sanatçı: Lance James
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:37
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Lance James hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı