lance james vicki şarkı sözleri

Kan jy onthou? Vicki onthou hoe jy vrolik soos 'n veldblom In die lente na my kom? En my liefde, teer en sag jou hart omvou? En tesaam stap ons twee hand aan hand Saam die toekoms in Met ons hoop en met ons drome Al ons jonge liefdesdrome En met liefde in jou jonge hart Het jy na my gekom En ons deel die goue dae, hierdie wonderlike dae O Vicki jy's die liefde in my hart Waar gaan ons heen? Waar gaan ons heen in 'n wêreld waar ons liefde Waar ons drome en ons hoop Soos die kleure van 'n reënboog weer verdwyn? Ek bly agter in die reën en wind Eensaam sonder jou En ek dink aan al ons drome Al ons jong vergeefse drome Op die lang en eensaam toekomspad Dink ek steeds aan jou En ek wonder of jou dae ook so leeg soos myne is? O Vicki jy's die liefde in my hart O Vicki jy's die liefde in my hart
Sanatçı: Lance James
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:39
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Lance James hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı