naaldekoker attack kill destroy şarkı sözleri

Yo I'm always piss drunk, fokken born and bred, can I get a fist pump always too prepared Wag laat ek 'n pis vang, al die kak weg gegooi, sal weer terug sing Attack, kill, destroy Yo Jump Yeah Bass Attack, kill, destroy Yo Yo Bass Ek weet jy't my gemis maar ek's terug met 'n woeste plot Drink tot die mis anti-cryptics dood gepraat Pis en langs die kus alweer fokken laat gaan slaap As jy moeg is rus dan, maar baby dis klaar te laat Moenie aan die kus staan, ag baby that's the noise, sit heeldag op die rustig, baby jy's genooi Het die blood jou instink, nog 'n missiel drop, wat drop as ek instap Attack, kill, destroy Yo Jump Yeah Bass Attack, kill, destroy Yo Jump Yeah Bass (Attack, kill, destroy) Niemand kan my red nie, hulle het my klaar gekry Klink soos 'n machete, baby jy's raak gesny Niemand as meer pretty, so kom slaap by my, fok die confetti, want dis fokken party tyd Stop, drop net hier nog 'n fokken track gelos los dit wassie ekkie, het kak alweer nat gegooi Skiet weg soos 'n rekkie, that's the point, proe soet, vat 'n lekkie Attack, kill, destroy Ruk dat die stoom reis Die oom bring die groot bass Straight uit die foon huis Hulle het my try toesluit Opsoek na die regte raad Maar ek hou aan met praat Maar nogsteeds het ek groot geraak Want nou het ek dit fokken groot gemaak Attack, kill, destroy Jump Attack, kill, destroy
Sanatçı: Naaldekoker
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:11
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Naaldekoker hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı