nadine afrika spore şarkı sözleri

Deur jou groot woestyn Lê ‘n reguit lyn Loop my spore deur jou hart In jou hemelruim Teen die hoogste kruin Strek ons blydskap en ook ons smart Once there will be a day Peace and love will show us the way The whole world may see You are my destiny Suid Afrika Ons sal staande bly Suid Afrika Niks sal ons onder kry Al sê die wêreld jy is verby Gee jy jou beste vir my Suid Afrika Dis die land van my Ons sal onthou waar ons vandaan kom (We remember) En ons sal weet waarheen ons gaan (We will know) Neem my hand ek sal voorentoe kyk (We belong) En ek sal onthou om uit te reik (We will take) Hier waar ossewa spore nog rou lê (Take each others turn) Dit is die plek waar my voetspore nou lê (To live and die) Ons sal lewe ons sal steeds sterwe (For you) Ons vir jou Suid-Afrika As ek jou moes verruil Sal ek ween sal ek saggies huil Afrika jy sal in my agter bly Suid Afrika Ons sal staande bly (Ons sal staande bly) Suid Afrika Niks sal ons onder kry Al sê die wêreld jy is verby Gee jy jou beste vir my Suid Afrika Dis die land van my South Africa United we shall stand South Africa Together hand in hand Hope and dreams will always remain No more fear and no more pain South Africa My pride my home my land
Sanatçı: Nadine
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:25
Toplam: 23 kayıtlı şarkı sözü
Nadine hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı