nadine kaapse draai şarkı sözleri

Daar's geen wyer draai as 'n Kaapse draai Dis die lang pad om en dis swaar gelaai Dit help 'n hart wat skielik wil vergeet Daar's geen wyer draai as die Kaapse draai In die sterk wind van die witbos kraai Tot Tafelberg jou van my laat vergeet Aai aai die witbos kraai hiervandaan na Mosselbaai maar Maak jy jou oë toe as ons soen? Of loer jy oor my skouer Na iemand 'n bietjie ouer as wat ek is? Maak jy jou oë toe as ons soen? Of dwaal jy weg oor paaie Maak jou hart weer draaie in die Kaap? Daar's geen wyer draai as 'n Kaapse draai Dis die groot suid-oos wat jou hart weg waai Ons liefde hang aan die kabelkar se spoor Daars geen wyer draai as 'n Kaapse draai Dis die beste plek om jou af te laai As jy my uit jou arms wil verloor Aai aai die witbos kraai hiervandaan na Mosselbaai maar Maak jy jou oë toe as ons soen? Of loer jy oor my skouer Na iemand 'n bietjie ouer as wat ek is? Maak jy jou oë toe as ons soen? Of dwaal jy weg oor paaie Maak jou hart weer draaie in die Kaap? Aai aai die witbos kraai hiervandaan na Mosselbaai Maak jy jou oë toe as ons soen? Of loer jy oor my skouer Na iemand 'n bietjie ouer as wat ek is? Maak jy jou oë toe as ons soen? Of dwaal jy weg oor paaie Maak jou hart weer draaie in die Kaap? Maak jy jou oë toe as ons soen? Of loer jy oor my skouer Na iemand 'n bietjie ouer as wat ek is? Maak jy jou oë toe as ons soen? Of dwaal jy weg oor paaie Maak jou hart weer draaie in die Kaap?
Sanatçı: Nadine
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:26
Toplam: 23 kayıtlı şarkı sözü
Nadine hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı