nadine skildery şarkı sözleri

Met water en kleure van liefde Geduld en 'n rustige hart Dink ek aan jou mond Jou lippe en ons Belofte Met skadus en lug van 'n liefde Wat skyn uit die dieptes van jou Weet ek dit is reg Wat ek nou moet verf Die lyne getrek Die lap teen die muur hang en staar al vir ure na my Ek het 'n idee van 'n prent om te verf Maar ek kan nie die kleure kry nie Die lap wat daar hang is nog leeg en ek's bang want ek weet ek verf buite die lyne Maar sal jy die prent wees wat ek verf, in my skildery? In my skildery Geduldig Vol liefde en rustig lê ek elke deel van jou neer Want dit wat ons het Is veel meer as net Dit wat woorde kan sê Die lap teen die muur hang en staar al vir ure na my Ek het 'n idee van 'n prent om te verf Maar ek kan nie die kleure kry nie Die lap wat daar hang is nog leeg en ek's bang want ek weet ek verf buite die lyne Maar sal jy die prent wees wat ek verf, in my skildery? In my skildery Al maak ek voute Sal ek weer begin Die lap teen die muur hang en staar al vir ure na my Ek het 'n idee van 'n prent om te verf Maar ek kan nie die kleure kry nie Die lap wat daar hang is nog leeg en ek's bang want ek weet ek verf buite die lyne Maar sal jy die prent wees wat ek verf, in my skildery? My skildery
Sanatçı: Nadine
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:54
Toplam: 23 kayıtlı şarkı sözü
Nadine hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı