nadine stuur my jou kombers şarkı sözleri

Jy het iets van my gevat of het ek my verbeel? Ingestap om sommer net my hart vir jou gesteel Ek sal jou niks gee nie sou jou nie eens iets wou leen nie Nou soek ek my hart by jou of iets wat ek kan hou Stuur my jou kombers Stuur my jou kombers Stuur my jou kombers Stuur my jou kombers Tot jy hier kom bly (Tot jy hier kom bly) Kom bly hier by my (Kom bly hier by my) Jou kombers ek en jy Jy het beloof jou huise sou jy met my deel Een vir een jou kussinkies tussen ons verdeel Ek sou niks wou hê nie sou nie eens iets daaroor sê nie Daar is net ding vir nou wat ek vir my wil hou Stuur my jou kombers Stuur my jou kombers Stuur my jou kombers Stuur my jou kombers Tot jy hier kom bly (Tot jy hier kom bly) Kom bly hier by my (Kom bly hier by my) Jou kombers ek en jy Stuur my jou kombers tot jy eendag hier kom bly Stuur my jou kombers jou liefde naby my As jy padlangs ry by my verby Weet ek dat jy terug sal draai om vir my te kry Stuur my jou kombers tot jy eendag hier kom bly Stuur my jou kombers jou liefde naby my Stuur my jou kombers tot jy eendag hier kom bly Stuur my jou kombers jou liefde naby my Stuur my jou kombers Stuur my jou kombers Stuur my jou kombers
Sanatçı: Nadine
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:22
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Nadine hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı