padda p.a.d.d.a şarkı sözleri

Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Nou Die Issie Deel Waar Almal Saam Klap, Al Word Dinge Te Veel Moet Jy Net Aan Kap, Noem My Rykgat, Stinkgat, Lygat, Malgat, Ek Is Enige Ding Behalwe Bang Gat, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans Praat Afrikaans, of Hou Jou bek, ken Jou plek, Kom soen my voete toon Respek, Gewoont aan wrap, by Edgar's of by jet, Nou Wil Jy my beef? Jy Moet vijo job Gaan veg,Jy kan ma die tafel dek, of vir my skep, Ek vat die mes en die vurk en Ek eet die track, en vra wats next, 'n vyand of 'n stervy ex, en as Jy dink eks vekeerd, brother Kry Jou Reg Gee my net die mic en ek Hou dit Soos 'n Belofte, ek sit die Werk in 24 uur skofte, Ek praat van heeldag Bra ek Hou nie Oppie Ek benodig geen glase Omte sien hoe Hulle copy, Hoe kan Ek Wil stop En Ha's nog tyd opi klok, Hoe Is dit n flop As it die plan is van God, Ek het net my gedagtes in ryme kom drop, Van ek het'ie Mee 'n brein'ie hie's net rap in my kop Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Nou Die Issie Deel Waar Almal Saam Klap, Al Word Dinge Te Veel Moet Jy Net Aan Kap, Noem My Rykgat, Stinkgat, Lygat, Malgat, Ek Is Enige Ding Behalwe Bang Gat, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Nou Weet Jy waavoor Padda Staan, ek Staan vir Iets finominal, En as Jy Staan vir Niks Gaan Jy maklik val, As Spit 'n Geloof was dan Reël ek Self Die Tuindienste, Hier's slange innie gras, Kry gras masjiene, Ek behoort in Jou top 10 Al is ek tiende, ma om in Te kom Moet ek seker gevaccine is, Julle Ouens Mors net so ek Koppel die cleaners, die game slaap op my ek het die game inna sleeper, Ek is man in my broek, gaan vra Jou niggie Se vriende, Ek voel Soos n roetien en Almal ken die roetine, Iemand bel polisie want die beat word gemurder, Hou-op wens Jy was ek is Jou Naam timmy turner, Gan sê vidi chef ek Soek beef op my burger, Jy sê jy's die wave wel ek is die surfer, en Al Staan Jy oppervlak is ek oppa opper-vlak, Ek vat Oor in jou plek en iewers aners inna nogga stad, Almal claim hulle's goats en ek's die leeu wat die bokke jag, Hulle speel ek's die coach en Jy bench Jy's net nogga sub, My hart is Te Groot Vimy Bors, my kop is Te Klein Vimy brein, Dinamiet kom in pakkies so Klein, Padda Maak magic ma ek sal Nooit verdwyn, verewig sal my Naam Jou playlist verskyn Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Nou Die Issie Deel Waar Almal Saam Klap, Al Word Dinge Te Veel Moet Jy Net Aan Kap, Noem My Rykgat, Stinkgat, Lygat, Malgat, Ek Is Enige Ding Behalwe Bang Gat, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans, Praat Afrikaans Doen Dit Afrikaans
Sanatçı: Padda
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 4:05
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Padda hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı