quin donker dae şarkı sözleri

Jy's n fighter mybroe Ek hoop dat al jou dark days word brighter mybroe En as die duisternis jou ooit vang wil ek he jy moet weet waar om n lighter te soek (Hmm hmm) Die lewe is maar wat jy van dit maak En ek weet dat somtijds raak dit swaar Die een is ver my bra wat gestaan het deur die pyn Die een is ver my bra wat sage tranen huil Die een is ver my bra wat gewend het hy verdwijn Die een is ver my bra wat my deur dus en dun getuig. Dis amazing hoe hy positive Bly Elke maandag kom hy skool toe met n knock op sy face Hy was verlate in n gang maar ek kon Sien hoe hy change Die dood kom nader hy gaan weg Ek kon Sien hoe hy fade Ek bet jou jy moet sterk wees om jou tante se dood te survive Elke keer asem jou Sien se jy net dis orait Elke keer as ek jou Sien lag jy dit af met n smile (Hmm hmm hmm) Jy's n fighter mybroe Ek hoop dat al jou dark days word brighter mybroe En as die duisternis jou ooit vang wil ek he jy moet weet waar om n lighter te soek (Hmm hmm) Die lewe is maar wat jy van dit maak En ek weet dat somtijds raak dit swaar Jy is hier vir n rede mybroe Soe byt vas en face al jou demons my dude Ek weet dis tuff om alleen deur die lege te pull Maar saais hoe God jou geloof in hom toets So Bly net op jou knieee mybroe Ek wens ek kon se dat ek weet hoe dit voel Maar die pyn in jou karakter se my genoeg Maar daar n einde aan die pyn Bra jy kan dit doen K bet jou jy moet sterk wees om jou tante se dood te survive Elke keer asem jou Sien se jy net dis orait Elke keer as ek jou Sien lag jy dit af met n smile (Hmm hmm hmm) Jy's n fighter mybroe Ek hoop dat al jou dark days word brighter mybroe En as die duisternis jou ooit vang wil ek he jy moet weet waar om n lighter te soek (Hmm hmm) Die lewe is maar wat jy van dit maak En ek weet dat somtijds raak dit swaar
Sanatçı: Quin
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:12
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Quin hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı