quinlan slaap şarkı sözleri

Goeie more mevrou en klas Julle weet my vloei is rotsvas Julle het my gevra om oor die media te praat Ek dink dat sonder rap is ek verlaat Maar, kan Meneer Scholtz nie aan iets beter dink nie Iets anders as tieners, selfone, krieket of ‘n hondjietjie Ek weet nie Julle weet date k nou moet buig Ay My merke so hoog ek pos hulle na my ma per vliegtuig Ek is die volgende Jack Parrow My verse vinniger as Dwayne Pharo Ek kry altyd twintig uit twintig net soos my visie Slaap is die naam van hierdie liedjie Want ek kry so min Ek het gemis oproepe van my kussing My woorde is donker en vuil Maar meisies hou nog van die uil Cupid met die pyl My woorde is ‘n vanggat, blare oor ‘n diep kuil Ay Niks is vaal, alles is kaal Jy sal nie hierdie kan herhaal Want ek systap my vloei beter as Juan De Jong maar ek is nie Van Paarl Ay Ek is beter as een en elk van julle Gaan drink jou pille My vriendlikheid is nie swakheid maak nooit die voud Ek is soet by die skool maar by die huis is ek stout Ek het soveel ys ek maak die son voel koud Yuh Dis nou genoeg Almal voel simpel net soos die karakters in Moeggeploeg Ay Moet ek hier stop Almal voel stres, almal word kaalkop Ay Rap is my veste Ek het lae soos voels neste Nie soos ui Hierdie is een van my verskillende buie Maak seker dat jy weet ek is jou leier As ek beduie en jy weier gaan ek jou ouers kuier Hierdie is nie ‘n gedig Dit is my plig Net die begin Uitstrek vir die lug ek is die kim Altyd avontuur tyd soos Jake en Fin My suster is die duiwel in die huis sy maak sin Ek is alleen en onskuldig maar ek het mos gesin Jy sal nie my kan kraak nie, net soos my pin Jy sal nooit beter wees nie, effens as jy dwing As ek iets verkeerd doen, as ek kring Jy sal my nie kan vind nie, soos Osama Bin Soos Osama Bin Soos Osama Bin Soos Osama Bin Soos Osama Bin Laden Nie ‘n Van Staden Askies jy moet my pardon Ek's groen soos ‘n garden ‘N tuin Ek is mos bruin Net soos ‘n trien Kyk in my brain Ek is, insane Ay
Sanatçı: Quinlan
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 2:34
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
Quinlan hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı