s1 worship al skuif die berge şarkı sözleri

Al skuif die berge Tot in die dieptes van die see Al dreig my vrese My diepste vreugde Heer Al vergaan die wêreld Die hele skepping rondom my Sal U Heer, my toevlug bly Want U alleen (Want U alleen) Het ek lief, o Heer (Het ek lief o Heer) Naam bo elke naam (Naam bo elke Naam) U regeer (U regeer) Al skuif die berge Tot in die dieptes van die see Al dreig my vrese My diepste vreugde Heer Al vergaan die wêreld Die hele skepping rondom my Sal U Heer, my toevlug bly Want U alleen (Want U alleen) Het ek lief, o Heer (Het ek lief o Heer) Naam bo elke naam (Naam bo elke Naam) U regeer (U regeer) U was nog altyd hier U was nog altyd my beskerming U is nog altyd God U is nog altyd in beheer U was nog altyd hier U was nog altyd my beskerming U is nog altyd God U is nog altyd in beheer U was nog altyd hier U was nog altyd my beskerming U is nog altyd God U is nog altyd in beheer U was nog altyd hier U was nog altyd my beskerming U is nog altyd God U is nog altyd in beheer Want U alleen (Want U alleen) Het ek lief, o Heer (Het ek lief o Heer) Naam bo elke naam (Naam bo elke Naam) U regeer (U regeer) Want U alleen (Want U alleen) Het ek lief, o Heer (Het ek lief o Heer) Naam bo elke naam (Naam bo elke Naam) U regeer (U regeer)
Sanatçı: S1 Worship
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:57
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
S1 Worship hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı