s1 worship eerste liefgehad şarkı sözleri

Ek weet ek's U geliefde kind U sal my nooit verlaat nie U hou my vas. U gee my krag U het my eerste liefgehad Ek weet U leef hier in my hart My liggaam is U tempel Ek bring my lof en dank aan U Want U't my eerste liefgehad So onverdiend, U groot geskenk U graf staan leeg, en ek is vry Gekoop deur U, dit is volbring Die rede waarom ek sal Ek sal sing vir U Sonder terughou, sonder keer Ek sal sing vir U Met elke asem wat ek gee Ek sal sing vir U Uit die diepte van my hart Ek sal sing vir U: Jesus! Ek weet U leef hier in my hart My liggaam is U tempel Ek bring my lof en dank aan U Want U't my eerste liefgehad So onverdiend, U groot geskenk U graf staan leeg, en ek is vry Gekoop deur U, dit is volbring Die rede waarom ek sal Ek sal sing vir U Sonder terughou, sonder keer Ek sal sing vir U Met elke asem wat ek gee Ek sal sing vir U Uit die diepte van my hart Ek sal sing vir U: Jesus! Ek dans, ek sing Ek glo, ek leef Want U't my eerste liefgehad Ek dans, ek sing Ek glo, ek leef Want U't my eerste liefgehad Ek dans, ek sing Ek glo, ek leef Want U't my eerste liefgehad Ek dans, ek sing Ek glo, ek leef Want U't my eerste liefgehad So onverdiend, U groot geskenk U graf staan leeg, en ek is vry Gekoop deur U, dit is volbring Die rede waarom ek sal Ek sal sing vir U Sonder terughou, sonder keer Ek sal sing vir U Met elke asem wat ek gee Ek sal sing vir U Sonder terughou, sonder keer Ek sal sing vir U Met elke asem wat ek gee Ek sal sing vir U Uit die diepte van my hart Ek sal sing vir U: Jesus!
Sanatçı: S1 Worship
Türü: Belirtilmemiş
Ajans/Yapımcı: Belirtilmemiş
Şarkı Süresi: 3:43
Toplam: kayıtlı şarkı sözü
S1 Worship hakkında bilgi girilmemiş.

Fotoğrafı